Do you need further help

with problems at work?

  JOBS

 

 
Home    Advice  
Post Info TOPIC: Vieslike taal gebruik
Anonymous

Date:
Vieslike taal gebruik
Permalink   
 


Ons Bestuurder is die laaste tyd so "spontaan"met sy taal gebruik. Ek as Adim Dame werk indie kantoor en voel nie goed oor die manier wat hy praat nie. Hy gebruik woorde soos P03s en N@@I ens en vloek somsook die lewende rook uit my en my admin bestuurder uit. Hy wil he ons 2 dames moet bedank, maar ons kannie, ant ons is al 15 jaar indie besigheid en waar gaan ons as ons sou bedank?? Maar hy maak dit so so ondraaglik. Ons het hom al oor gegee aan die HR en daar gebeur net niks met hom nie. What to do??? NB!! Hy is die baas se seun...en in sy oe doen sy seun NIKS verkeerd nie. Ek kannie so aangaan nie help asb



__________________
Page 1 of 1  sorted by
 
Tweet this page Post to Digg Post to Del.icio.us